Ava word 1!

Ava het onlangs ‘n volle een jaartjie geword en Mamma Marelize het besluit om ‘n sessie in haar kamer te doen (wat ‘n prag kamer is dit nie). Dit was regtige ‘n prettige sessie en Ava het beslis haar spesial Eenhoring koek geniet!

am

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *