Karlie {7 daggies oud}

Pragtige Karlie – wat ‘n voorreg is dit nie om ‘n pad saam met die gesin te stap nie.

Morton Familie

Ons moes hierdie sessie ‘n paar keer uitstel weens ander werk verpligtinge en slegte weer, maar uiteindelik het dit plaasgevind […]