Deacon – Een jaartjie oud

Mamma Anke wou eers ‘n veld fotosessie gehad het maar het toe besluit op ‘n strand sessie. Ek is so bly sy het! Omdat Port Elizabeth maar altyd winderig is, het ons besluit om nie ballonne, vlagies ens vir die sessie te gebruik en het ek bietjie meer uit die boks probeer dink! Ek is mal oor die eindresultaat! Geniet die fotos!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *