Mamma Alet het sommer Hannah se verjaarsdag tydens die sessie gevier met ‘n koek wat sy self gebak het. Sy het ook die pragtige hout koekbord en Hannah se blomme kransie gemaak.

Marius
Pragtig